30% Afslag NAMPO 2010 PDF  | Print |  E-mail

NAMPO 2010

Stalletjie 32, Caltex saal, NAMPO 2010

Stalletjie 32 in die Caltex saal NAMPO

Dankie vir u besoek aan ons permanente stalletjie nommer 32 in die die Caltex saal by NAMPO in Bothaville. Die volgende dienste en produkte is aangebied:

  • Vee moniterings biotelemetrie nekbande GSM GPS en VHF
  • Perde moniterings biotelemetrie nekbande GSM GPS en VHF
  • Wild moniterings biotelemetrie nekbande GSM GPS en VHF
  • Voertuig monitering
  • Wagte/persoonlike moniterings biotelemetrie GSM GPS en VHF
  • Monitering via internet op rekenaar en selfoon


LW: 30% AFSLAG is slegs geldig tot die 4de Junie 2010.